Publications

Vrae en Antwoorde oor die Suid-Afrikaanse Maatskappywet E-Book

New E-book available!

Soft copy version with your logo / corporate profile at no extra cost to you for the artwork (no plain covers permitted) 

Special til 30 Sept

R 1,995.00 ( R1,734.78 Excl VAT )
  • Meer as 450 vrae oor die nuwe Suid-Afrikaanse Maatskappywet en Maatskappye Regulasies, beantwoord!
  •  
  • Selektiewe Vrae Beantwoord:

  •  
  1. Wat is die belangrikste veranderinge in die Maatskappywet, 71 of 2008?
  2. Wat is die belangrikste sake, gereguleer deur die 2008 Maatskappywet, wat oorweeg moet word vir beide vooraf bestaande maatskappye en nuwe maatskappye wat na 1 Mei 2011 geregistreer is?
  3. Wat is die proses vir die vorming en registrasie van 'n nuwe maatskappy kragtens die Maatskappywet?
  4. Wat is die regstatus van maatskappye ingevolge die Maatskappywet?
  5. Watter tipes maatskappye is geïdentifiseer in die 2008 Maatskappywet?
  6. Wat is kenmerkend van 'n privaat maatskappy?
  7. Wat is die oogmerke of primêre aktiwiteit/e van 'n nie-winsgewende maatskappy?
  8. In watter omstandighede sal 'n nie-winsgewende maatskappy kwalifiseer as 'n openbare welseinsorganisasie (OWO)?
  9. Wat is die proses om 'n nuwe nie-winsgewende maatskappy te registreer?
  10. Wat is die vereistes om 'n publieke maatskappy te inkorporeer?
  11. Wat is die verskil tussen 'n "buitelandse (eksterne) maatskappy" en 'n "binnelandse (domesticated) maatskappy"?
  12. Wat is die betekenis van "beheer" en "hou" in terme van artikel 3 van die 2008 Maatskappywet?
  13. Is die naamreserveringsproses nog 'n voorvereiste vir registrasie ingevolge die 2008 Maatskappywet?
  14. Wat is 'n maatskappy met persoonlike aanspreeklikheid?
  15. Wat is kenmerkend van 'n nie-winsgewende maatskappy?
  16. Wat gebeur met bestaande artikel 21-maatskappye wat geregistreer is in terme van die 1973 Maatskappywet?
  17. Wat is die spesiale vereistes ten opsigte van nie-winsgewende maatskappye en hul Aktes van Oprigting?
  18. Mag 'n publieke maatskappy omgeskakel word na 'n privaAt maatskappy?
  19. Mag 'n nie-winsgewende maatskappy omgeskakel word na 'n winsgewende maatskappy?
  20. Mag 'n nie-winsgewende maatskappy amalgameer of saamsmelt met 'n winsgewende maatskappy?
  21. Mag 'n winsgewende maatskappy omgeskakel word na 'n nie-winsgewende maatskappy?
  22. Onder watter omstandighede mag 'n winsgewende maatskappy omgeskakel word na enige ander tipe maatskappy?
  23. Wanneer is 'n maatskappy 'n filiaal van 'n ander regspersoon?
  24. Wat is die voorgeskrewe vorms vir beslote korporasies, koöperasies en maatskappye vanaf die Maatskappye en Intellektuele Eiendomskommissie (CIPC)?
  25. Wat is die Akte van Oprigting?
  26. Waarom moet 'n maatskappy sy Akte van Oprigting aanpas, in teenstelling met die gebruik van die Maatskappye en Intellektuele Eiendomskommissie (CIPC) se Akte van Oprigting in Vorm CoR 15.1?
  27. Word die inkorporeerders van 'n maatskappy as die eerste direkteure beskou?
  28. In die geval waar 'n maatskappy nie 'n bepaalde minimum hoeveelheid direkteure in sy direksie het, soos vereis deur die Maatskappywet of die Akte van Oprigting, is die optrede of besluite van die direksieraad ongeldig?
  29. Wat is die proses van aanneming van 'n nuwe Akte van Oprigting vir 'n voorafbestaande maatskappy?
  30. Wat is die proses van aanneming van 'n Akte van Oprigting vir 'n voorafbestaande nie-winsgewende maatskappy?
  31. Wat is die proses om die standaard Akte van Oprigting van die CIPC te herroep en die aanneming van 'n unieke vorm Akte van Oprigting vir 'n winsgewende maatskappy?
  32. Wat is die proses om die standaard Akte van Oprigting van die CIPC te herroep en die aanneming van 'n unieke vorm Akte van Oprigting vir 'n nie-winsgewende maatskappy?
  33. Wat is 'n omheinde (RF) maatskappy?
  34. Watter vorm moet voltooi word om ‘n kennisgewing van die verandering van ‘n Akte van Oprigting te registreer?
  35. Watter vorm moet voltooi word om ‘n kennisgewing van die konsolidasie van ‘n Akte van Oprigting te registreer?
  36. Wat is voorbeelde van maatskappy reëls?
  37. Wie word wetlik gebind deur 'n maatskappy se Akte van Oprigting en reëls?
  38. Wat is 'n spesiale voertuig (SPV) maatskappy?
  39. Wat is die nakomingsvereistes vir 'n publieke maatskappy?
  40. Wat is die nakomingsvereistes vir 'n maatskappy in staatsbesit?
  41. Wat is die nakomingsvereistes vir 'n privaat maatskappy in openbare belang?
  42. Wat is die nakomingsvereistes vir 'n privaat maatskappy?
  43. Wat is die nakomingsvereistes vir 'n eienaarsbestuurde privaat maatskappy?
  44. Wat is die nakomingsvereistes vir 'n maatskappy met persoonlike aanspreeklikheid?
  45. Wat is die nakomingsvereistes vir 'n nie-winsgewende maatskappy?
  46. Hoe word die regsbevoegdheid van 'n maatskappy hanteer ingevolge die 2008 Maatskappywet in vergelyking met die 1973 Maatskappywet?
  47. Hoe word kapitaalhandhawing hanteer ingevolge die Maatskappywet, 71 van 2008?
  48. Wat is die doel van die solvensie-en likwiditeitstoets?
  49. Watter afdelings van die Maatskappywet verwys na die solvensie-en likwiditeitstoets?
  50. Hoe mag 'n maatskappy gemagtigde aandele aan aandeelhouers as kapitalisasie-aandele uitreik?
  51. Watter vorm moet voltooi word om 'n kennisgewing van 'n direksie RESOLUSIE om pariwaarde aandele te omskep te registreer?
  52. Hoe mag 'n maatskappy sy pariwaarde aandele omskep na sonder pariwaarde aandele?
  53. Hoe word die belange van minderheidsaandeelhouers beskerm in gelang met  aandele en opsies wat deur 'n maatskappy uitgereik word?
  54. Wie mag 'n aandelesertifikaat teken as 'n maatskappy slegs een direkteur het?
  55. Aan wie moet 'n maatskappy skriftelike kennis gee in die geval van die toekenning van finansiële hulp aan een of meer van sy direkteure?
  56. Mag 'n maatskappy aandele uitreik aan die bestuurspersoneel van die maatskappy?
  57. Hoe moet 'n werknemer aandeleskema geïmplementeer word vir aandele-opsies aan personeel of werknemers van 'n maatskappy?
  58. Mag stemreg verbonde aan aandele wat uitgereik is, maar in trust gehou word, uitgeoefen word?
  59. Mag aandele gebruik word om skuld te verseker?
  60. Wat is die wyse, vorm en die effek van die beperking op die oordraagbaarheid van sekuriteite van 'n privaat maatskappy?
  61. Wat is die implikasies van die betekenis van "sekuriteit" met betrekking tot 'n beslote korporasie?
  62. Wat is die verskil tussen die terugkoop van aandele en 'n aflossing van aandele?
  63. Is die oordrag van aandele 'n vereiste vir die oordrag van eienaarskap?
  64. Die 2008 Maatskappywet vereis dat aandele ten volle betaal word voordat hulle uitgereik mag word. Hoe moet hierdie vereiste hanteer word wanneer tesourie-aandele uitgereik word?
  65. Wat is die verantwoordelikheid van 'n maatskappy wanneer dit briewe van toekenning ten opsigte van ongenoteerde sekuriteite uitreik?
  66. Wat is die pligte van 'n maatskappy wat reeds opdrag gegee het om gesertifiseerde sekuriteite te omskep in ongesertifiseerde sekuriteite?
  67. Wat is die laste wat 'n direkteur van 'n maatskappy of die maatskappysekretaris kan bekom met betrekking tot ongesertifiseerde sekuriteite?
  68. Wat is die bepalings van die Maatskappywet wat verband hou met die oordrag van gesertifiseerde sertifikate?
  69. Watter bepalings moet vervat word in 'n Aandeelhouersooreenkoms?
  70. Wat is die prosedure om 'n aandeelhouersvergadering te belê?
  71. Wie mag 'n aandeelhouersvergadering belê?
  72. Wat is die verskil tussen 'n "aandeelhouersvergadering" en 'n "algemene jaarvergadering". Wanneer moet hierdie onderskeie vergaderings in die jaar gehou word?
  73. Watter sake mag by 'n aandeelhouersvergadering plaasvind, en watter sake moet op die algemene aandeelhouers se jaarvergadering plaasvind?
  74. Wat is die verskil tussen 'n geregistreerde aandeelhouer en 'n voordelige aandeelhouer?
  75. Mag 'n trust 'n direkteur van 'n maatskappy wees?
  76. Is dit verkieslik dat aandeelhouding van ‘n direkteur in 'n maatskappy  verteenwoordig word deur 'n trust eerder as 'n individu?
  77. Wat is die ouderdom waarop 'n persoon toegelaat word om 'n direkteur van 'n maatskappy te wees?
  78. Wanneer mag 'n persoon as 'n direkteur van 'n maatskappy dien?
  79. Uit hoeveel lede moet 'n direksieraad bestaan en hoe word die getal bepaal?
  80. Wat is die verskil tussen 'n direkteur en ‘n voorgeskrewe beampte ingevolge die 2008 Maatskappywet?
  81. Wat is die regsposisie met betrekking tot nie-uitvoerende direkteure?
  82. Wat is die gronde waarop 'n persoon gediskwalifiseer verklaar kan word om as 'n voorgeskrewe beampte van ‘n maatskappy te dien?
  83. Wat is die gronde waarop 'n persoon gediskwalifiseer verklaar kan word om as 'n direkteur van 'n maatskappy te dien?
  84. Wat is die direkteure van ‘n maatskappy se pligte met betrekking tot 'n botsing van belange?
  85. Wat is die fidusiêre pligte van 'n direkteur?
  86. Is daar 'n verskil in die Maatskappywet tussen die pligte en verpligtinge van uitvoerende direkteure en nie-uitvoerende direkteure?
  87. Wat is die besigheidsoordeelsreël?
  88. Wat beteken "onafhanklikheid van aksie" deur 'n direkteur?
  89. Wat is rapporteerbare onreëlmatighede en gee voorbeelde daarvan?
  90. Wat behels roekelose handel?
  91. Wat is die benadering van die 2008 Maatskappywet met betrekking tot die aanspreeklikheid van direkteure?
  92. Wat behels die persoonlike finansiële risiko vir 'n direkteur van 'n maatskappy in terme van die Maatskappywet?
  93. Mag 'n maatskappysekretaris 'n direksie resolusie onderteken?
  94. Watter maatskappy moet 'n maatskaplike en etiese komitee hê?
  95. Is die konsep van aanspreeklikheid en deursigtigheid van toepassing op alle maatskappye, ongeag van grootte?
  96. Watter vorm moet voltooi word om 'n kennisgewing van die ligging van maatskappyrekords te registreer?
  97. Wat is die vereistes van die Maatskappywet met betrekking tot die behoud van maatskappy dokumente?
  98. Wie het toegang tot maatskappyrekords?
  99. Wat is die vereistes vir die verandering van 'n finansiële jaareinde?
  100. Mag 'n maatskappy aansoek indien vir ‘n verandering van die finansiële jaareinde vir 'n finansiële jaar wat reeds geëindig het?
  101. Die maatskappy wil sy finansiële jaareinde verder verleng as die toegelate tydperk van 15 maande. Hoe kan dit gedoen word?
  102. Wat is die ses vereistes van finansiële state in terme van artikel 29 van die 2008 Maatskappywet?
  103. Watter inligting moet met die maatskappy se jaarlikse verslag ingedien word?
  104. Wanneer moet ‘n jaarlikse verslag ingedien word?
  105. Wat is die tien vereistes waaraan finansiële state moet voldoen in terme van artikel 29 van die 2008 Maatskappywet?
  106. Wat is die drie statutêre verbode gronde met betrekking tot finansiële state?
  107. Wat is die vyf kennisgewings wat 'n opsomming van finansiële state moet bevat op die eerste bladsy van die opsomming?
  108. Wie is bevoegd om 'n onafhanklike hersiening uit te voer?
  109. Wat is die minimum vereistes van 'n direkteursverslag ingevolge artikel 30(3)(b) van die Maatskappywet?
  110. Watter kategorieë van maatskappye word vereis om hul finansiële state te laat oudit?
  111. In watter gevalle val 'n oudit of ‘n onafhanklike hersiening vir 'n eienaarsbestuurde maatskappy weg?
  112. In watter gevalle is die vrystelling van 'n maatskappy of beslote korporasie om geouditeer te word nie van toepassing nie?
  113. Wat is die definisie van "interne samestelling"?
  114. Wat is die voorgeskrewe minimum inligting wat ingesluit moet word in die jaarlikse finansiële state?
  115. Wat is die implikasies daarvan om 'n eienaarsbestuurde maatskappy ingevolge artikel 30(2A) van die Maatskappywet te wees?
  116. Wat beteken die term "openbare belang"?
  117. Wat is die omstandighede waarin 'n geregistreerde ouditeur versoek mag word om vertroulike inligting van 'n kliënt bekend te maak?
  118. Wat is die faktore wat oorweeg moet word voordat 'n geregistreerde ouditeur vertroulike inligting van 'n kliënt openbaar mag maak?
  119. Watter tipes vergoeding moet ingesluit word in die vergoedingsverslae (remuneration reports) van die jaarlikse finansiële state van maatskappye?
  120. Moet onafhanklike hersieners geroteer word, soortgelyk aan ouditeure?
  121. Mag 'n bestaande rekenmeester dokumente van 'n kliënt behou, wat nie sy fooie verskuldig aan hom, betaal het nie?
  122. Wanneer ontstaan die verpligting om verslag te doen van 'n rapporteerbare onreëlmatigheid?
  123. Wie is bevoegd om 'n oudit te doen?
  124. Wie stel die eerste maatskappysekretaris van 'n publieke maatskappy of 'n maatskappy in staatsbesit aan?
  125. Is 'n nie-winsgewende maatskappy onderhewig aan 'n oudit?
  126. Vereis filiale ‘n ouditkomitee?
  127. Mag 'n vennootskap of 'n regspersoon aangestel word as ‘n maatskappysekretaris?
  128. Artikel 90(2)(b)(iv) van die Maatskappywet bepaal ook dat die persoon of firma aangestel as die ouditeur, nie die verbode dienste mag aanbied tydens die vorige 5 jaar nie. Wanneer neem die 5 jaar 'n aanvang?
  129. Is artikel 90 van toepassing op entiteite wat nie maatskappye is nie, byvoorbeeld, trusts, vennootskappe en alleeneienaars?
  130. Sou die verskaffing van tegniese advies oor rekeningkundige kwessies soos die omskakeling van bestaande finansiële state van 'n finansiële verslagdoeningsraamwerk na 'n ander,  in stryd wees met artikel 90 van die Maatskappywet ten opsigte van die verbod op oudit en nie-ouditdienste?
  131. Veroorsaak die hou van 'n finansiële belang in 'n oudit kliënt beduidende eiebelang bedreiging?
  132. Wat is die kriteria waaraan 'n maatskappy moet voldoen indien die prospektus ‘n minimum inskrywing bevat?
  133. Wat is 'n "gereguleerde maatskappy"?
  134. Is vergelykbare aanbiedinge nodig vir opsies?
  135. Wat is die tydlyn van 'n aanbod?
  136. Word die onteiening van die aandele van minderheidsaandeelhouers in een of meer maatskappye wat betrokke is in 'n amalgamasie of samesmelting, verbied of toegelaat?
  137. Wat is die verskil tussen geregtelike bestuur en ondernemingsreddingsverrigtinge?
  138. Wat is 'n "finansiële-nood maatskappy" vir ondernemingsreddingsplan doeleindes?
  139. Wanneer kwalifiseer 'n maatskappy nie vir ‘n ondernemingsreddingsplan nie?
  140. In ooreenstemming met die "verligte aandeelhouer benadering” van die Maatskappywet, gee die Wet ander belanghebbendes, bv werknemers, sekere regte en remedies. Die 2008 Maatskappywet het sewe nuwe hulpmiddele (remedies) bekend gestel. Wat is die hulpmiddele?
  141. Hoe word alternatiewe dispuut resolusie hanteer in terme van die Maatskappywet?
  142. Onder watter omstandighede moet die Maatskappykommissie ‘n maatskappy of 'n buitelandse (eksterne) maatskappy deregistreer?
  143. Wat is die vereistes vir herinstelling (herstel) van 'n maatskappy of beslote korporasie as dit gederegistreer is as gevolg van die nie-nakoming van jaarlikse opgawes?
  144. Wat is die toekoms van beslote korporasies kragtens die 2008 Maatskappywet?
  145. Vir bestaande beslote korporasies, wat is die voordele van 'n Samewerkingsooreenkoms?
  146. Wie kwalifiseer om op te tree as 'n rekenpligtige beampte van 'n beslote korporasie?
  147. Wat is 'n stigtingsverklaring?
  148. Mag al die lede van 'n beslote korporasie buitelanders wees?
  149. Mag 'n beslote korporasie of 'n maatskappy 'n lid van 'n beslote korporasie wees?
  150. Hoe word ‘n beslote korporasie wat gederegistreer is herstel?
  151. Wat beteken rekeningkundige rekords met betrekking tot 'n beslote korporasie?
  152. Wat is die sewe statutêre redes waar lede van 'n beslote korporasie gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik is vir die gespesifiseerde skuld van daardie korporasie?
Genesis Corporate Services Image Genesis Corporate Services Image

Specifications

Meer as 450 Vrae en Antwoorde
A5 Boek
~ 470 Bladsye